Ai Se Eu Te Pego [Afrikaans translation]
Songs
2024-12-01 19:27:14
Ai Se Eu Te Pego [Afrikaans translation]
Wow, wow
Hierdie manier gaan jy my doodmaak
O, as ek jou vang
O my God, as ek jou vang
Lekker, lekker
Hierdie manier gaan jy my doodmaak
O, as ek jou vang
O my God, as ek jou vang
Saterdag by die partytjie
Almal het begin om te dans
Die warmste meisie loop verby my
Ek skraap die moed bymekaar en begin om vir haar te sê
Wow, wow
Hierdie manier gaan jy my doodmaak
O, as ek jou vang
O my God, as ek jou vang
Lekker,lekker
Hierdie manier gaan jy my doodmaak
O, as ek jou vang
O my God, as ek jou vang
- Artist:Michel Teló