Apartment story [Afrikaans translation]

Songs   2024-12-20 03:02:21

Apartment story [Afrikaans translation]

Wees 'n oomblik stil terwyl ek probeer om jou blomme vas te steek

Kan jy my drankie vashou ek het alles anders

Ek kan my das op my eie vasbind

Ek is besig om moeg te word, ek vergeet waarom

O ons is so ontwapenend my lief, alles wat ons geglo het

duik duik duik by die balkon af

Moeg en gewire ons raak te maklik geruineer

slaap in ons klere en wag vir die winter om te gaan

Hou onsself bymekaar met ons arms om die stereo vir ure

Terwyl hy vir homself sing, of wat dit ookal doen

wanneer hy vir homself sing of langverlore minnaars

Ek word moeg, ek vergeet waarom

Moeg en gewire ons raak te maklik geruineer

slaap in ons klere en wag vir die winter om te gaan

Maar ek sal agter die bank wees waneer hulle kom

op 'n ander dag nes hierdie een

Ons sal binne bly tot iemand ons find

doen wat ookal die TV vir ons se

binne ons rooskleurige beswyming bly vir dae

Ons sal binne bly tot iemand ons vind

doen wat ookal die TV vir ons se

binne ons rooskleurige beswyming

So moenie bekommer nie

alles is reg

ons sal reg wees

ons het ons aantreklikeid en parfuum

Bly binne tot iemand ons vind

Doen wat ookal die TV vir ons se

binne ons rooskleurige beswyming bly

So moenie bekommer nie

alles is reg

ons sal reg wees

ons het ons aantreklikeid en parfuum

The National more
  • country:United States
  • Languages:English
  • Genre:Indie, Rock
  • Official site:http://www.americanmary.com/
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/The_National_(band)
The National Lyrics more
The National Featuring Lyrics more
The National Also Performed Pyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Artists
Songs