Bring Als Wat Jy Het lyrics

  2024-06-27 20:11:51

Bring Als Wat Jy Het lyrics

Man teen man, soos veg ons nou.

Hart teen hart, so wys ek jou.

Watter kant van goed of kwaad sal wen?

Jy moet weet, dink net mooi voor jy wil meet.

Hoe ver ek val voor ek breek.

Probeer en jy sal weet.

Moenie dink jou tricks, gaan my toor.

Want ek sien deur elke kraak so, bring als war jy het.

Geen fight sal jou red.

Jy dink jy kan my hier uitskuif.

Weg in ons stryd, hoor wat ek jou sê, bring als wat jy het.

My wil is my wet.

Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde.

Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.

Oog vir oog, dit vat ek nou.

Keer op keer, so wys ek jou.

Al hoe meer maar keer sal ek teen jou.

Hoor my praat, hoor my reg en hoor my raad.

Ek voel 'n veer vir goed of kwaad.

So weet hoe staan ons nou.

Dink net mooi aan wat jy kan verloor het en weet dat ek bly staan.

So, bring als wat jy het.

Geen fight sal jou red.

Jy dink jy kan my hier uitskuif.

Weg in ons skryd, hoor wat ek jou sê, bring als wat jy het.

My wil is my wet.

Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde.

Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.

Jy kan maak net wat jy wil.

Ek staan hier vas en wag vir jou.

Ek sal sterk staan en veg toe jy val.

Bring als war jy het.

Geen fight sal jou red.

Jy dink jy kan my hier uitskuif.

Weg in ons skryd, hoor wat ek jou sê, bring als wat jy het.

My wil is my wet.

Ek kan jou dit belowe, watch jou woorde.

Niks sal jou kan red, bring als wat jy het.

Bok Van Blerk more
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans
  • Genre:Pop-Folk
  • Official site:
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/Bok_van_Blerk
Bok Van Blerk Lyrics more
Bok Van Blerk Featuring Lyrics more
Excellent recommendation
Popular