Danny Boy [Afrikaans translation]
Songs
2024-11-02 11:38:24
Danny Boy [Afrikaans translation]
O Danny Boy, die pype die pype roep
van vallei tot vallei, teen die kant van die berg af
die somer is verby en al die rose gaan dood
dit is jy wat moet gaan en ek wat moet groet
Maar kom terug as dit somer in die weide is
of as die vallei stil is en wit is met sneeu
EK sal hier wees in sonskyn of in skadu
O danny boy ek is so lief vir jou
Maar as jy kom en al die blomme val af
en ek is dood want dood mag ek dalk wees
Kom en vind die plek waar ek lê
gaan op jou knieë en bid vir my
En ek sal hoor hoe sag jy bo my loop
en my graf sal warm en beter word
want jy sal neerbuk en vir my sê jy het my lief
en ek sal in vrede slaap tot jy na my toe kom.
- Artist:Helmut Lotti