Die seksuele revolusie lyrics

Songs   2025-12-08 00:14:09

Die seksuele revolusie lyrics

Onskuld is 'n vrug

'N drooë metafoor vir ouer raak

Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Dis baie mooi as twee jong mense soen

Begeerte is 'n spieėlbeeld

Omstandigheid 'n luuksheid van

Gesonde verstand

Dis dalk onplesierig

Maar die roltrap moet jy trap

Onskuld is 'n vrug

'N droė metafoor wat ouer raak

Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Ons kort 'n leier

'N bedrieër om ons op te sweep

Om vir ons rigting te kan gee

En al die kenners stem ooreen

Jou eie graf moet jy seker

Maar self grawe

Jou eie doodskis jouself maak

Jou eie toespraak by jou begrafnis praat

Onskuld is 'n vrug

'N vrot metafoor vir ouer raak

Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Jou breinkind gaan jou doodmaak

En almal sal verstaan

Hy is uit kadawers aanmekaar geslaan

Onskuld is 'n vrug

'N drooë metafoor wat ouer raak

Ek stap versigtig met 'n blinddoek op

Fokofpolisiekar more
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans
  • Genre:Alternative, Rock
  • Official site:http://www.fokofpolisiekar.co.za/
  • Wiki:https://af.wikipedia.org/wiki/Fokofpolisiekar
Fokofpolisiekar Lyrics more
Fokofpolisiekar Featuring Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Artists
Songs