Leben und Tod des Kenneth Glöckler [Afrikaans translation]
Leben und Tod des Kenneth Glöckler [Afrikaans translation]
Dit word stadig tyd om oor hierdie kak te praat
Die leuens wat jy oor my vertel in die hele Duitsland
Vroeer was dit 'Fok die polisie' of Louis V
Vandag is dit 'n LKA beamte en security
Soos dit vandag is, was nie ons wil nie, eerlik
Watter slaaf maak meer as 100 miljoen jaarliks?
Kenneth sit by Stern TV en jok om sy reputasie te red
Maar jy sou tog eintlik so graag in my skoene wou staan
Jy is voelvry omdat jy die erekode breek
Jy is nie interessant vir die media sonder my nie
Ek is blykbaar 'n slaaf van die familie Abou Chaker
Skaam jou Arafat was so iets soos jou vader
Jy het te danke aan ons geleef soos 'n koning in Berlyn
'n Salaris hier verdien, skielik hoor ek dat jy vlug
Jy het vergeet waar jy vandaan kom, die geld beroof jou van jou sinne
Maar geen probleem ek help jou om te onthou, Kay
Vers 1
Ek vertel jou nog 'n keer, wag net
Dit het begin na die knip van jou naeltjie, iewers in Ravensburg
Vir jou was die Rykgebied iets soos die Bronx gewees
Mens sou ook van 'Malibu's most wanted' kon praat
Met jou durags en die aaklige baggy
Het jy gedink jys die Sweebiese Nelly?
Hoogmoedige Kenny wou ongetwyfeld hard wees
toe Plunder hy sy spaarvarkie en stig 'Chablife
kom ons neem aan Jaysus het jou nooit geneem nie ,dan het jy nooit voorgekom
'Hoe skryf mens 'n hele liedjie' Die ou was jou leermeester
As dank daarvoor belieg en bedrieg jy hom later
En toe trek jy soos die sprinkane verder
Almal het geweet nommer een in Duitsrap was Staiger
Jy het die bunkerdeal onderteken ,maar eerder as jouself te verbly
Het dit daardie tyd net vir jou daaroor gegaan, of jy genoeg verdien
Jy het 'n paar egte vriende gehad, maar jyt liewer met boybandlede uitgehang
Jy dog dit word tyd , dat ek die bunker verlaat
In verband daarmee skryf jou Ma 'n faks, kan julle vir Staiger vra?
Na 'n paar dae kom jy agter jy kort verblyf
Van nou af woon Kay by Akay van 'Overground'
En ruil vir die eerste keer vriende vir fame
slymerige gedrag, gaan mens later baie nog sien
Loop by jou Kay, hartseer maar waar
Nou moet die volgende kom, belangrikste ding 'n ster
Toe het jy Eko Fresh ontmoet, wat geglo het jy begaafd
Wat so goed hy kon jou verblyf betaal het
Wat jou by hom laat woon het, dit het nie gegaan oor 'n miljoen-deal
maar eerder dat jy promo kry en ook 'n bietjie geld sien
Herinner jouself,Kay, die Kölneriete het jou saam versorg
In die kafee die nar te spel was vir jou 'n paar gwaais werd
Hulle het tydelike werke voorsien, sodat jy iets daarby verdien
Maar na die eerste clip met Eko, het jy te beroemd gevoel
Hyt vir Olli gebel, tog hy stuur ook nie geld nie
Omdat jou stiefpa wou het dat jy in die pomp kak
Hy het nie aan jou geglo, toe Eko aan jou geglo het nie
En wat maak jy as dank daarvoor?Jy fokof
Laat jou versorger alweer in die steek
Kay, jou wou absoluut na my in die Hoofstad (Berlyn)
Tog jy het geen kontak met my gehad nie
So toe kruip jy eers in Saad se hol in, ja so ken ons jou
Jou wou backup rapper by hom word
Het in die geheim gehoop, hy neem jou saam na Berlyn
Maar nee Kay daar het niks daarvan geword nie, so toe kry jy die idee
Dat jy my eenvoudig 'n boodskaap op Myspace stuur
Jy het gelieg, Saad het jou blykbaar gefok
Op hierdie wyse soek jy die kontak na bo
Ek wou jou Ma se skulde betaal
Op hierdie punt het jou musiek nie eers geken nie
Ekt jou uitgenooi-Switserland- Nuwejaar- Solo show
Jy was in elk geval vir my net 'n nar soos Cosimo
Soos 'n boemelaar het jy saam my huistoe gery
Blind, jy het nie eers jou ouers gese nie
Seldsaam, jou tipe ,maar jy het my leed aangedoen
Skulde hier, skulde daar, die arme Kay, wat arm was
Ek het daarvoor geval en het vir jou gesorg
En alles wat jy nodig gehad het, het jy dadelik
Ek het vir jou getuig en dit net gedoen
Almal het jou geblondeerde hare gelag
En Arafat het jou saamgevat in die Katzbach- Kafee
En vir almal duidelik gemaak: 'Niemand lag vir Kay'
Hyt net gese: 'Die seun is nou een van ons
en een van ons behandel niemand soos 'n hond' yeah
Jyt daarvan gehou, om soos 'n cowboy deur die stad te ry
Jy wou tog so graag 'Bilal ABou Chaker' heet
In by die Disco en uit. Party met die slette
Elke dag gesuip en Ari dra die kostes
Hoe dikwels het jy 'n dik lip riskeer?
Omdat jy geweet het vanwee ons sal niemand fok met jou nie
Want Berlyn het geen respek vir 'n metroseksuele
Maar Papa Arafat het dit met houe opgelos
En vandag het jy die vermetelheid om te laster
Tog hy het sy eie neefs geslaan ,omdat hulle met jou 'n doos was
Jy het jouself nou op Ari toegespits
En so word hy jou allerbeste vriend-Jackpot
Vir elkeen van jou studiodae het ek gehoes
Kontant en Tjeks, soos jy weet, betaal ek regverdig
Ekt jou saamgeneem op elke toer, Oostenryk, Duitsland ,Switzerland
Daarme wou ek jou wys, Kay, wat vriendskap beteken.
Het jou op die radar gesit, jou gereeld gefeature
Vir jou was dit alles bloot natuurlik
Vier jaar later kom die Hype om jou
'Ek het-ek het-ek het styl en geld', yeah
Skielik het jy jou eie shows
Dit gaan oor die goeie lewe, vrouens en coke
Sjampanje vir die pyn, cocaine vir jou brein
Nou het hy wat hy wou he, die fame coole Kay
Ek was nie meer goed genoeg vir jou nie, jyt maak asof jy cool is
Jy het opgeskiet vanwee 'n paar clicks op Youtube, du
Het ook probeer om Ari saam te neem
Fok vir Anis man ons doen ons eie ding
Maar hy het net uitgelag, wat 'n klomp kak
Wat jy wat mens so iets noem, Kay? Vader moord
Shindy moes kom-Prince of Belvedair
Weinig werk, baie geld en na die tyd beswaar
Vierhondertduisend het jy minimum gemaak
Maar se tog: hoeveel staan jy daarvan aan Shindy af?
Geen sent, Kenneth se vir my wie is nou die slawedrywer?
En jou siek broer leef selfs in armoede verder
Skielik staan die stiefpa van Kenneth da, en probeer om 'n cool manager te wees
Stig agterbaks 'n GMBH
'n Ou so smerig soos die gel in sy hare
Gaan saam na al die gigs, blitslig, rich kidz
Hang die hele dag aan Kenny soos sy Bitchtits
Toe kom hierdie agterbakse handeling
Dink jy, die bindende kontrak gaan homself uitsorteer
Bushido
Yeah Kay. Dit was jou lewe, jou hele lewe. Onthou jy nog destyds? Chablife?Royal Bunker? Köln?Berlin? En wat hulle name was op jou weg na heel bo, jou ou snitch. Ja man. En ek het nog so baie nie gese nie. Wat is dit met al die dreigende SMS'e wat ons elke dag kry?Wanneer jy te veel Cocaine gesnuif het, bra. Dit láat jou nie cool lyk nie dude. Emory het dit ook gese. Maar weet jy wat? Emory neem ek nie ernstig op nie. Hys net soos kont soos jy. Verstaan jy wat ek se?Net julle velkleur is verskillend. In julle harte is julle dieslefde doos. Maar fok dit, man. Dit was die storie en nou kom die slot, ou. Yeah Kay!
Omdat dit 'n teregstelling is, gaan vandag jou sterfdag wees
Weerle jou kinderagtige Diss ,wat 'n leuen was
Jy en ek weet: hierdie is die waarheid
En van nou af fok ek jou Dasein, jou kont
Suig aan RTL se piel, jyt wel jou promo media nodig
Opgeblaasde Botoks gesig vanwee die alkoholmisbruik
Alle Glöckler is dieselfde, ongeag of dit Harald of Kenneth is
Na hierdie track hardloop vlugtend na jou prokureur toe
Klein kinders draai hul koppeweg van jou af- Exsorcist
Jy kom na jou stiefpa-sextoeris
Mama het jou lief maar as die geld uitloop
Laat sy jou in die steek vir 'n modeshow, yeah
Kay, jy is net die ladyboy van die Bodensee
En jy kan kan jou loopbaan vandag op die bodem sien
Graag, ek gaan verder met jou betaalde neger.
As gevolg van my misluk julle homo-huwelik
Hy ist op die telefoon ,Emory, Fameory
En noem jou 'n poes, Gaymory, Shamory
Ek het so baie vrae aan julle twee losers
As ek vir Kay slaan, is ek dan 'n Thai bokser?
Julle het my met die verklarings blameer
Swart kakvlek, wat sy Ray Ban lamineer
Julle het 'n patent op gay wees, se 'Fuck fake friend'
Maar die enigste 'Fake Friends' is julle
Yeah, daars nie 'n handskud vir jou nie, gaan suig by Hallaschka
Hierdie track maak jou koud soos Alaska
Jou gevreet is van Coke opgeblaas
Wanneer hou jy tog op om die klein meisies te naai
Cheers op jou, bra, j was my broer , maar toe ek
hoor ek jyt 'n vrou van Bisou verkrag
Syt geslaap in die hotel, jyt ingekom met volgekotste hemp
Ekt geweet, jou Untermensch ek hoop jy beland in oerwoudkamp
Dit is Sonny Black jy is net een of ander wannabe Black
C-promi-vuilgoed uit die dorpdisko, jy is so ondankbaar
Ek gaan jou laat steek soos my 'Electro Ghetto' tattoo op my onderarm
As ek wil gaan stap ek op Alexanderplatz
'n Vryheid wat jy as 'n informant nie het nie.
Jy kan nie eers om die hoek na McDonalds toe ry nie
Jou beste vriende is 'n undercover polisieman
Ek hang saam met gangsters, jy hang saam die polisie
Jags vir promosie in die club, probeer jou Pa Robert Geiss wees
Wat gaan jy met jou freestyle doen as ons jou kom kry?
Ek trek myelf by V.I.P in , engelse weergawe
Vroeer dog jy, jy was 'n fresh Straatgangster
Nou is jy op Mallorca net 'n middelklas treffersanger
Kenneth kry maar weer beheer oor jou ego
Jou joke, js net die Matheo van hierdie jaar
31er luister, 'n lyn maak jou nie cool nie
Jou techno junkie fans lyk so kak soos jy
Herinner jouself aa Echo 2008
Jy het op die toilet gesuig-by Lorielle
Dis nie net so 'n joke wat ek het nie hy het werklik op die kakhuis gesuig
Dis nie snaaks nie, jy dink hierdie track stamp jou
Maar hierdie is die sluiting
Klein bietjie ekstra inligting , net sodat julle daarvan weet
Dat elkeen wat met hierdie kont uithang my vyand is
Daars geen small talk of hoflikheid nie
Aan watter kant julle staan moet julle self besluit
Ek het alles mooi oorweeg
En op die ou einde bly net my haat vir jou nog oor
Dit kan nie teruggeneem word nie , nee man
rus in vrede , Thai-hoer, Gay One
Ek doen hierdie nie vir myself nie, by my loop dit , jou poes
Ek doen dit vir die mense vir wie jy iets beteken het
Vir elkeen wat jou destyds ondersteun het
Sodat jy, kont, vandag kan se jy is iets
Vir Arafat sonder wie ons jou op sou eet
Vir Shindy hyt jou beste tekste geskryf
Vir Eko jou vriend in jou swaarste tyd
Vir Staiger hyt jou eerste gesign
Vir Jaysus en Crime Payz, jou pelle in die Suide
Mense wat nie vir jou gedeug het nie
Vir my dogter vir wie ek later kan vertel
Haar Pa was 'n man van eer
- Artist:Bushido