Net Vir Jou [English translation]

Songs   2024-10-05 21:21:49

Net Vir Jou [English translation]

Jy kyk altyd weg as jy praat met my

Die snik in jou woorde sê dit duidelik

Iets in jou breek en jy sê vir my

Dit maak jou seer maar ek gaan seerkry

Trane loop oor my hande

Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe

Net vir jou

'n Dag sonder jou is 'n ewigheid

Want jy is my hele lewe

Maar jy weet jy's vry om jou vlerke te sprei

Jou hart gaan breek want daar's fout met my

Trane loop oor my hande

Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe

Net vir jou

Die lewe voor jou was 'n lewe sonder vrede

En toe kom jy en wys vir my die regte pad

Jy is altyd daar leer my al jou waardes

Jy weet ek werk nie sonder jou

'n Dag sonder jou is 'n ewigheid

Trane loop oor my hande

Jou liefde hou my op die reguit pad want ek lewe

Net vir jou

Nicholis Louw more
  • country:South Africa
  • Languages:Afrikaans, English
  • Genre:Pop
  • Official site:http://www.nicholislouw.co.za/
  • Wiki:http://af.wikipedia.org/wiki/Nicholis_Louw
Nicholis Louw Lyrics more
Nicholis Louw Featuring Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Artists
Songs