Rivers In Your Mouth [Afrikaans translation]

Songs   2024-11-19 17:20:22

Rivers In Your Mouth [Afrikaans translation]

Hou dit in my lief

Die rivier in jou mond stroom uit

Water neem die

vorm van dit wat dit omring

Ja ek weet

Ek was so hard besig gewees om tyd te hou

Met al die ure in jou dag

Hou dit in lief

Wie het jou in die skare uitgelaat?

Nie soos dit nie

Hierdie strate sal jou uitmekaar skeur

Hoe dit is

Onder my vel, is jy nou

Foto's van alles wat jy ooit sal wees

Ek is nie myself nie

Vandag

Ek voel nie

Okay nie

Hou dit in my lief

Die rivier in jou mond stroom uit

Water neem die

vorm van dit wat dit omring

Ja ek weet

Ek was so hard besig om te probeer om tyd te hou

Met al die klanke wat jy maak

Hou dit in lief

Kom na jou toe van beide kante van jou verstand

Dik en dun hierdie

Mure waaragter jy altyd sal staan

Is siek en moeg

O ek smeek vir die wereld om te verander

Maar dit doen nie

O ek leun op jou en dis die ding

Ek is nie myself nie

Vandag

Ek voel nie

Okay nie

En jy

Het my hoop gewys tussen die harlekyne in lente

En jy

Het my vertel die lewe is om te leer om jou vriend te wees.

  • Artist:Ben Howard
  • Album:I Forget Where We Were (2014)
Ben Howard more
  • country:United Kingdom
  • Languages:English
  • Genre:Folk, Indie, Psychedelic
  • Official site:http://www.benhowardmusic.co.uk/
  • Wiki:https://en.wikipedia.org/wiki/Ben_Howard_%28musician%29
Ben Howard Lyrics more
Ben Howard Featuring Lyrics more
Ben Howard Also Performed Pyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Artists
Songs