Tomorrow Never Knows [Afrikaans translation]

Songs   2024-11-19 20:15:15

Tomorrow Never Knows [Afrikaans translation]

Sit af jou verstand, ontspan en dryf stroom af

Dit is nie sterf nie, Dit is nie sterf nie.

Le neer alle denke, gee oor aan die Niet

Sien dit skyn, O sien dit skyn.

Dat jy die aard van 'binne' mag insien

Dis die begin, O dit begin.

Liefde is alles en liefde is elke een

Dit is wete. O dit is weet.

En haat en onkunde mag dooies steeds betreur

Dis geloof, O dit is glo

So speel die “Bestaan-spel” reg deur tot die einde

Van die begin, van die begin.

Van die begin, van die begin

Phil Collins more
  • country:United Kingdom
  • Languages:English, German
  • Genre:Pop, Rock
  • Official site:http://www.philcollins.co.uk/
  • Wiki:http://en.wikipedia.org/wiki/Phil_Collins
Phil Collins Lyrics more
Phil Collins Featuring Lyrics more
Phil Collins Also Performed Pyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Artists
Songs