Unut [Afrikaans translation]

Songs   2024-05-20 13:05:46

Unut [Afrikaans translation]

Gee my 'n rede om te bly, om weg te gaan is nie so maklik soos jy dink nie

Gee my 'n rus kans om oor te begin.. foute sal gebeur, ons is nie in beheer nie

Daar was oomblikke voor my, en daar sal wees na my. Vergeet van my!

Dit was lou voor jou, volgende is dit vuur. Moenie my brand nie!

Jou hart vat vlam en vlieg soos voëls

Gee my jou hart, jou siel, en jou lewe.. jou trane wat val is verniet

Jou hart vat vlam en vlieg soos voëls

Niemand is geliefd soos hulle lief het nie. Vergeet dit (liefde) net tot die einde toe.

Gee my 'n rede vir liefde, al kon ek (lief hê) hoe sal ek alles kan oplos?

Probeer my verstaan, ek was vol haat en het vir myself gelieg

Daar was oomblikke voor my, en daar sal wees na my. Vergeet van my!

Dit was al warm voor jou, volgende is dit vuur. Moenie my brand nie!

  • Artist:Pera
  • Album:Giz (2013)
Pera more
  • country:Turkey
  • Languages:Turkish
  • Genre:Alternative
  • Official site:http://www.peraband.com/gallery.html
  • Wiki:http://tr.wikipedia.org/wiki/Pera_(m%C3%BCzik_grubu)
Pera Lyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Artists
Songs