Volevo te [Afrikaans translation]

Songs   2025-12-10 01:24:07

Volevo te [Afrikaans translation]

As die reën val, wat maak my voel beter

wat gebeur binne my, wat ek nie verduidelik kan nie

Ek mis die woorde, hulle lyk soos hulle verdwyn

Sommige dinge begin maar hulle het geen einde nie

Maar ek wou jou hê

Ek’t my oë gesluit om jou te sien

Ek’t my oë oopgemaak om die son te sien

Die son, maar ek’t jou gesien

Maar ek wou jou hê

Ek’t my oë gesluit om jou te sien

Ek’t my oë oopgemaak om die son te sien

Die son, maar ek’t jou gesien

Toe ek met jou was

Ek het dit nie goed geweet nie

Dat liefde is ’n grenslyn, jy kan nie gaan oor hom nie

Ek mis die woorde, hulle lyk soos hulle verdwyn

Sommige dinge begin maar hulle het geen einde nie

Maar ek wou jou hê

Ek’t my oë gesluit om jou te sien

Ek’t my oë oopgemaak om die son te sien

Die son, maar ek’t jou gesien

Maar ek wou jou hê

Ek’t my oë gesluit om jou te sien

Ek’t my oë oopgemaak om die son te sien

Die son, die son

En die dae gaan verby, vertrek sonder terugkeer

Hulle krap die mure, ons hande en ons wie ver is

Maar ek wou jou hê

Ek’t my oë gesluit om jou te sien

Ek’t my oë oopgemaak om die son te sien

Die son, maar ek’t jou gesien

Maar ek wou jou hê

Ek’t my oë gesluit om jou te sien

Ek’t my oë oopgemaak om die son te sien

Die son, die son

Giusy Ferreri more
  • country:Italy
  • Languages:Italian, Spanish, English
  • Genre:Pop, Pop-Rock
  • Official site:http://www.giusyferreriofficial.it/it/home
  • Wiki:http://it.wikipedia.org/wiki/Giusy_Ferreri
Giusy Ferreri Lyrics more
Giusy Ferreri Featuring Lyrics more
Giusy Ferreri Also Performed Pyrics more
Excellent Songs recommendation
Popular Songs
Artists
Songs