La storia di O [Afrikaans translation]
Songs
2026-01-14 03:06:49
La storia di O [Afrikaans translation]
Baie jare gelede was daar
'n meisie met die naam O
O was 'n mooie meisie
maar sy was oog baie vreemd
Sy het altyd baie seer gelyk
en sy wou altyd sterf
'n Dag
O word vroeg wakker
en sy het gedink...
- Artist:Army of Lovers
- Album:The Gods of Earth and Heaven (1993)